top of page

* Toesig hou terwyl huiswerk gedoen word
* Genoeg tyd vir speel en fisiese ontwikkeling
* Groepe klein te hou gedurende huiswerk
* Soos 'n Tuiste weg van die huis te laat voel
Ons is gelee in die Parow omgewing.
Ons Missie
Ons Bestemming
* Graad R - 7
*Skryfbehoeftes word voorsien
Tye:
Maandag-Donderdag:12:30- 17:30
Vrydag:12:30-17:00
bottom of page